Reviews
Beslis die beste in die Weskus.
Wow, ons het so lekker gebly, beslis weer en weer sal ons teruggaan.
Theuns L
Baie lekker
Wat 'n mooi en goed toegeruste verblyfseenheid en baie skoon. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan!
Fiona M
Skoon, modern en vars. Heerlike matrasse en ruim verblyf!
Baie dankie vir ons nr 99 bespreking se aanvaarding. Jy het uit jou pad gegaan om van die plaas te ry om vir ons te kom regmaak en oopsluit. Ons waardeer dit baie! Dit het ons blomme-kyk naweek moontlik gemaak, want ons kon oorslaapplek kry! En Elandsbaai ontdek! Ons kom graag terug.
Esther N
Awesome, very relaxed environment.
I enjoyed the stay very much, very neat and cosy. All my needs were covered.
Natalie J
Perfekte wegbreek by die see en ander aantrekkings in Elandsbaai.
Ons het heerlik gebly. Die woonstel het elke gerief gehad waaraan ons kon dink. Pragtige dekor en alles het splinternuut gelyk. Sal beslis weer kom kuier.
Ester K
Pleasant stay.
Was a lovely stay. If you need to get away from the busy city life, it's a perfect location.
Simone G
December 2023
Netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Ons het heerlik gebly, alles gehad wat nodig was. Die plek was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.
Anika B
September 2023
Baie netjies, skoon en goed ingerig.
Een van die min plekke waar die werklikheid en foto's ooreenstem. Sal weer besoek
Andre C
September 2023
Familiewegbreek.
Alles was skoon en modern. Rerig meer as wat ons verwag het.
Juan Oberholzer
July 2023
Love the structure, the interior of the flats were absolutely awesome. Love the place and my family of 32 people too.
Jacobus Nel
January 2023
Share This Page